Conoflex Landing Net - Elite Series (Silver Frame)

Regular price R 268.43

English: The Conoflex Elite Silver Landing Net is designed for the perfect landing of your fish. The net can be used in two ways - an upright position or a downwards position. The upwards position for landing a fish in deeper water and the downward position for landing in shallow water. The net is made from rubber material designed not to harm the fish.

Afrikaans: Die Conoflex Elite Silver Landings Net is ontwerp vir die perfekte landing van jouo vis. Die net kan gebruik word op twee maniere, n regop of afwaarts posisie. Die opwaartse posisie vir die landing van 'n vis in diep water en die afwaartse posisie vir die land in vlak water. Die net is n' rubber materiaal wat ontwerp is om nie die vis te benadeel nie.